Dit is ongelooflik mooi. Ons is baie lief vir die plek. Ons bly gewoonlik in die Berjaya Tioman Resort maar het ook in die Selesa al gebly. Stem saam dat die swembad puik is. Dit is net so mooi in die aand.
Geniet julle “wanderlust” wens ek het dit gedoen toe ek jonger was.
Mooi bly en geniet elke oomblik
Groete
Tannie Petro

LikeLike
Baie dankie tannie Petro!
LikeLike